Vivian Bang (gebore 23 Oktober 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Yes Man (2008) en White Rabbit (2018), en in die televisiereekse Sullivan & Son (2012) en Swedish Dicks (2016).

Filmografie Rolprente 2005: Stephen Tobolowsky's Birthday Party 2008: Yes Man 2018: White Rabbit

Televisiereekse 2008: Outsourced 2011: Matumbo Goldberg 2011: Mythomania 2012: Sullivan & Son 2013: Status Updates 2016: Swedish Dicks 2018: CyberOne

Televisierolprente Pay No Attention

Video's 2011: Boy Toy

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1973