Ariela Barer (gebore 14 Oktober 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse New Girl (2011), Runaways (2017), One Day at a Time (2017), en Atypical (2017).
Filmografie Rolprente 2018: Ladyworld
Televisiereekse 2011: New Girl 2011: Keenan's Crush 2017: Runaways 2017: One Day at a Time 2017: Atypical
Televisierolprente 2013: King John
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu