Stefania Barr (gebore 4 Desember 1994) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Small Town Crime (2017) en Trek: The Movie (2018), en in die televisiereeks Mosaic (2018).

Filmografie Rolprente 2009: Once Upon a Summer 2017: Small Town Crime 2018: Trek: The Movie 2019: They Came from the Woods Truth Be Told Stalker

Televisiereekse 2018: Mosaic

Video's 2016: Fast and Far

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse komponiste Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu