Tara Lynne Barr (gebore 2 Oktober 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent God Bless America (2011) en in die televisiereekse Aquarius (2015) en Casual (2015).

Filmografie Rolprente 2011: God Bless America Boys Will Be Boys

Televisiereekse 2015: Aquarius 2015: Casual

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu