Olivia Barash (gebore 11 Januarie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Repo Man (1984), Tuff Turf (1985), en The Doors (1991), en in die televisiereeks Fame (1982).

Filmografie Rolprente 1984: Repo Man 1985: Tuff Turf 1989: Dr. Alien 1989: Grave Secrets 1991: The Doors Friends of the Viper Room

Televisiereekse 1978: In the Beginning 1979: Out of the Blue 1982: Fame

Televisierolprente 1981: The Time Crystal

Video's 1991: Shock Cinema Vol. 3 2014: Theory of a Deadman: Drown The Fishbone Reality: Unstuck - Part 1 of Intrinsically Intertwined

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu