Lisa Banes (gebore 9 Julie 1955- 14 Junie 2021) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cocktail (1988), Young Guns (1988), Gone Girl (2014), en A Cure for Wellness (2016).

Filmografie Rolprente 1988: Cocktail 1988: Young Guns 2014: Gone Girl 2015: The Strongest Man 2016: A Cure for Wellness

Televisiereekse 1990: The Trials of Rosie O'Neill 2000: Son of the Beach 2002: Girls Club

Televisierolprente 1985: Look Back in Anger 1992: The Presence 1992: Revenge on the Highway 1993: Gloria Vane 1994: Cries from the Heart 2015: Cocktails & Dreams

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Sterftes in 2021 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu