Colleen Ballinger (gebore 21 November 1986) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Varla Jean and the Mushroomheads (2011) en in die televisiereekse Miranda Sings (2008), Dr. Fubalous (2012), en Haters Back Off! (2016).

Filmografie Rolprente 2011: Varla Jean and the Mushroomheads

Televisiereekse 2006: Colleen Ballinger 2008: Miranda Sings 2010: Joey Graceffa 2012: Dr. Fubalous 2013: The Mythical Show 2014: Colleen Vlogs 2015: The Grace Helbig Show 2016: Haters Back Off! 2016: Prank Academy 2017: Spooktober 2018: The Filth

Televisierolprente 2015: 5th Annual Streamy Awards 2015: Miranda Sings: Selp Helf

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu