Beau Wirick (gebore 30 April 1986) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Raising Dad (2001), NCIS (2003), en The Middle (2009).

Filmografie Televisiereekse 2001: Raising Dad 2003: NCIS 2009: The Middle 2013: Act One 2013: The Walking Tedd

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu