Billy Wirth (gebore 23 Junie 1962) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lost Boys (1987), War Party (1988), Body Snatchers (1993), en MacArthur Park (2001).
Filmografie Rolprente 1987: The Lost Boys 1988: War Party 1992: Who Killed the Baby Jesus 1992: Crow's Nest 1993: Body Snatchers 1994: The Fence 1994: Judicial Consent 1996: Space Marines 1996: Starlight 1997: Last Lives 2001: MacArthur Park 2001: Reunion 2002: Looking for Jimmy 2004: The Drone Virus 2006: Seven Mummies 2014: Echoes 2015: Alto 2015: Midlife 2018: Betrayed Charlie East One Week in Hollywood Abeyance
Televisiereekse 1986: The Ellen Burstyn Show
Televisierolprente 1992: Red Shoe Diaries 1996: Enemy
Video's 1994: Final Mission
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu