Ben Winchell (gebore 3 Julie 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Feed (2017) en in die televisiereekse Finding Carter (2014) en When the Street Lights Go On (2017).
Filmografie Rolprente 2016: Max Steel 2017: Feed
Televisiereekse 2014: Finding Carter 2017: When the Street Lights Go On
Video's 2010: BetterKidsTV
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu