Mel Winkler (23 Oktober 1941 – 11 Junie 2020) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Doc Hollywood (1991), A Life Less Ordinary (1997), en Coach Carter (2005).

Filmografie Rolprente 1977: The Day the Music Died 1991: Doc Hollywood 1997: A Life Less Ordinary 2001: Maniacts 2005: Coach Carter

Televisiereekse 2001: Oswald

Televisierolprente 2005: Their Eyes Were Watching God

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2020 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu