Philip Winchester (gebore 24 Maart 1981) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Thunderbirds (2004) en Flyboys (2006), en in die televisiereeks Strike Back (2010).

Filmografie Rolprente 2004: Thunderbirds 2006: Flyboys 2006: Shaking Dream Land 2007: The Heart of the Earth 2010: In My Sleep

Televisiereekse 2004: Commando Nanny 2008: Crusoe 2010: Strike Back 2011: Camelot 2015: The Player 2017: Chicago Justice

Televisierolprente 2008: King Lear 2010: A Walk in My Shoes

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu