Travis Winfrey (gebore 15 April 1981) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Pretty Little Liars (2010), Single Ladies (2011), en Being Mary Jane (2013).
Filmografie Rolprente Project Abaddon Neville and Costello
Televisiereekse 2010: Pretty Little Liars 2011: Single Ladies 2011: 100 Greatest Songs of the 00s 2013: Being Mary Jane 2014: Breuckelen 2016: Here We Go Again
Video's 2007: Path to Insanity
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu