Charles Malik Whitfield is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fresh (1994), Behind Enemy Lines (2001), en Notorious (2009), en in die televisiereeks The Temptations (1998).

Filmografie Rolprente 1994: Fresh 2001: Behind Enemy Lines 2008: A Line in the Sand 2009: Notorious 2014: Steps of Faith 2016: A Heart That Forgives 2017: The Hills 2018: Compton's Finest 2018: Couples' Night A Miracle for Haven South Beacon Hill The Patrolman

Televisiereekse 1998: The Temptations 2001: The Guardian 2006: Worst Week of My Life 2014: If Loving You Is Wrong

Video's 2005: Bound by Lies

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1972