Mike White (gebore 28 Junie 1970) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Chuck & Buck (2000), Orange County (2002), The Good Girl (2002), en School of Rock (2003).
Filmografie Rolprente 1998: Dead Man on Campus 2000: Chuck & Buck 2002: Orange County 2002: The Good Girl 2003: School of Rock 2005: Welcome to California 2006: Nacho Libre 2007: Year of the Dog 2009: Gentlemen Broncos 2013: Magic Magic 2017: Pitch Perfect 3 2017: The Emoji Movie 2017: Brad's Status 2017: Beatriz at Dinner Babe in the Woods Santa Wars The Good Luck of Right Now Love May Fail The One and Only Ivan
Televisiereekse 2001: Pasadena 2004: Cracking Up 2011: Enlightened
Televisierolprente 2016: Mamma Dallas
Video's 2007: The Hills with James Franco and Mila Kunis
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu