Al White is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Airplane! (1980), Airplane II: The Sequel (1982), Red Scorpion (1988), en Back to the Future Part II (1989).

Filmografie Rolprente 1980: Airplane! 1982: Airplane II: The Sequel 1988: Red Scorpion 1989: Back to the Future Part II 1995: Bombmeister 2012: A Night at the Silent Movie Theater

Televisierolprente 1998: Clips' Place 2001: Our Father

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu