Nick Whitaker (gebore 1 Oktober 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Brigham City (2001), Bug Off! (2001), en Joseph Smith: Prophet of the Restoration (2005).
Filmografie Rolprente 2000: Message in a Cell Phone 2001: Brigham City 2001: Bug Off! 2004: Benji: Off the Leash! 2005: Joseph Smith: Prophet of the Restoration
Video's 2006: Money or Mission
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu