Denzel Whitaker (gebore 15 Junie 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Debaters (2007), Abduction (2011), en Black Panther (2018).
Filmografie Rolprente 2007: The Great Debaters 2010: My Soul to Take 2011: Abduction 2015: Back to School Mom 2018: Black Panther After Tuesday Untitled Social Media Thriller
Televisierolprente 2010: R U There?
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu