Justin Whalin (gebore 6 September 1974) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Child's Play 3 (1991), Serial Mom (1994), en Dungeons & Dragons (2000), en in die televisiereeks Lois & Clark: The New Adventures of Superman (1993).
Filmografie Rolprente 1991: Child's Play 3 1994: Serial Mom 1997: Academy Boyz 2000: Dungeons & Dragons 2000: For the Cause 2004: Slammed 2005: Blood of Beasts 2009: Off the Ledge 2009: Super Capers: The Origins of Ed and the Missing Bullion
Televisiereekse 1989: One of the Boys 1993: Lois & Clark: The New Adventures of Superman 1993: It Had to Be You
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu