Michael Weston (gebore 25 Oktober 1973) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Garden State (2004), The Dukes of Hazzard (2005), Pathology (2008), en State of Play (2009).
Filmografie Rolprente 1997: Dawg's Eye View 2000: Sally 2002: Wishcraft 2003: Evil Alien Conquerors 2003: Final Draft 2004: Garden State 2005: The Dukes of Hazzard 2006: Looking for Sunday 2006: Wedding Daze 2008: Pathology 2009: State of Play 2011: Brooklyn Brothers Beat the Best 2013: Expecting 2015: Gravy 2017: The Mad Whale The Secret Life of Me Atticus Run
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu