Michael Whaley is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Fair Game (2005) en in die televisiereekse The Fresh Prince of Bel-Air (1990) en CSI: Miami (2002).

Filmografie Rolprente 2005: Fair Game

Televisiereekse 1990: The Fresh Prince of Bel-Air 2002: CSI: Miami

Televisierolprente 2009: Applause for Miss E

Video's 2004: Bulldog Crazy 2008: Peaches

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu