Carl Weyant is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Karma: Crime. Passion. Reincarnation (2008), Dedd Brothers (2009), Ashes of Eden (2014), en The Christ Slayer (2018).

Filmografie Rolprente 1998: Truly 2000: Touch 2006: Scattered and Saved 2008: Karma: Crime. Passion. Reincarnation 2009: Dedd Brothers 2012: Locked in a Room 2013: Samuel Bleak 2014: Ashes of Eden 2018: The Christ Slayer 2018: The Actor Holly, Jingles and Clyde 3D A Flower in the Mud Gospel Soul Rock N Roll

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu