Nick Wechsler (gebore 3 September 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Roswell (1999), Revenge (2011), Chicago P.D. (2014), en The Player (2015).
Filmografie Rolprente 2010: Mineville
Televisiereekse 1997: Team Knight Rider 1999: Roswell 2011: Revenge 2014: Chicago P.D. 2015: The Player
Televisierolprente 2014: Toyota Pro/Celebrity Race
Video's 2008: Infamous
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu