Kevin Weisman is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Alias (2001), Hello Ladies (2013), Scorpion (2014), en Runaways (2017).
Filmografie Rolprente 1994: Ollywoo 1998: Yakima Wash
Televisiereekse 1997: Pauly 2001: Alias 2001: First Years 2002: Player$ 2006: Mr. Nice Guy 2013: Hello Ladies 2014: Scorpion 2017: Runaways
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu