Bruce Weitz is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Deep Impact (1998), Half Past Dead (2002), en El Cortez (2006), en in die televisiereeks Hill Street Blues (1981).

Filmografie Rolprente 1994: Molly & Gina 1996: Coyote Summer 1998: Deep Impact 1998: Shattered Illusions 1998: The Landlady 2002: Half Past Dead 2002: No Place Like Home 2003: The $cheme 2004: Dinocroc 2006: El Cortez 2007: The Metrosexual 2008: My Apocalypse

Televisiereekse 1981: Hill Street Blues 1987: Mama's Boy 1989: Anything But Love 1994: The Byrds of Paradise

Televisierolprente 1981: Death of a Centerfold: The Dorothy Stratten Story 1981: Every Stray Dog and Kid 1988: Baby M 1989: A Deadly Silence 1989: Fair Game 1996: The Legend of the Ruby Silver 2006: Though None Go with Me

Video's 2011: The History of Hill Street

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu