Titus Welliver (gebore 12 Maart 1961) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Town (2010), Man on a Ledge (2012), Argo (2012), en Transformers: Age of Extinction (2014).
Filmografie Rolprente 1994: Zero Tolerance 2010: The Town 2012: Man on a Ledge 2012: Argo 2014: Transformers: Age of Extinction 2014: Poker Night 2018: An Affair to Die For
Televisiereekse 1997: Brooklyn South 2000: That's Life 2001: Big Apple 2014: Bosch
Televisierolprente 1990: The Lost Capone 1999: Mind Prey 2010: True Blue 2011: Awakening 2011: Good Morning, Killer 2012: Midnight Sun
Video's 2008: Al Swearengen Audition Reel 2012: Marvel One-Shot: Item 47 2014: Avengers S.T.A.T.I.O.N.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu