Andrew J. West is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bipolar (2014) en in die televisiereekse Rockville CA (2009), The Walking Dead (2010), en Under the Dome (2013).

Filmografie Rolprente 2014: Bipolar 2014: Nightmare Code 2016: Middle Man 2018: Antiquities Tired Lungs

Televisiereekse 2009: Rockville CA 2010: The Walking Dead 2013: Under the Dome

Televisierolprente 2010: Who Gets the Parents 2011: Family Practice 2015: Dead People

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu