Charlie Weber (gebore 20 September 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Vampires Suck (2010) en in die televisiereekse Buffy the Vampire Slayer (1996), Burn Notice (2007), en How to Get Away with Murder (2014).
Filmografie Rolprente 2010: Vampires Suck Coyote Lake
Televisiereekse 1996: Buffy the Vampire Slayer 2007: Burn Notice 2012: Underemployed 2014: How to Get Away with Murder
Video's 2003: Gacy 2016: Jarhead 3: The Siege
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu