Jason Weaver (gebore 18 Julie 1979) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lion King (1994), Drumline (2002), en The Ladykillers (2004), en in die televisiereeks The Jacksons: An American Dream (1992).
Filmografie Rolprente 1994: The Lion King 2002: Drumline 2004: The Ladykillers 2008: Love for Sale 2011: He's Mine Not Yours 2012: Dysfunctional Friends 2012: Note to Self 2015: Infidelity 2015: Child Support from a Man's Perspective
Televisiereekse 1990: Brewster Place 1992: The Jacksons: An American Dream 1993: Thea 1997: Smart Guy 2011: The LeBrons
Televisierolprente 1994: Summertime Switch 2010: Grown Man
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu