Charlie Robinson is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Beowulf (1999) en The House Bunny (2008), en in die televisiereeks Night Court (1984).

Filmografie Rolprente 1975: The Black Gestapo 1999: Beowulf 2005: River's End 2008: The House Bunny 2008: Jackson 2008: Natural Disasters 2018: Senior Entourage

Televisiereekse 1983: Buffalo Bill 1984: Night Court 1992: Love & War 1996: Ink 1998: Buddy Faro 2017: The Guest Book Just South of Normal

Televisierolprente 1973: Set This Town on Fire 1979: Buffalo Soldiers 2000: The Last Dance 2002: Miss Lettie and Me 2003: Secret Santa 2009: Ronna & Beverly

Video's 2005: Triple Cross

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2021