Ronnie Ortiz-Magro is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Three Stooges (2012) en in die televisiereekse Jersey Shore (2009), Makeover Manor (2013), en Jersey Shore Family Vacation (2018).
Filmografie Rolprente 2012: The Three Stooges
Televisiereekse 2009: Jersey Shore 2012: Snooki & JWOWW 2013: Makeover Manor 2018: Jersey Shore Family Vacation
Televisierolprente 2009: MTV News Presents: Top 9 of '09 2010: Jersey Shore: Spoof'd
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu