Hierdie Holrivier vloei in Namakwaland. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Holrivier.
Die Holrivier is 'n takrivier van die Olifantsrivier wat in die Wes-Kaap van Suid-Afrika vloei.
Monding Olifantsrivier, Namakwaland by
Sytak Varsrivier
Eksterne skakel Google-kaart van die Holrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Kategorie:Wes-Kaap Kategorie:Riviere in Wes-Kaap