Hierdie Holrivier vloei in die Noord-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Holrivier.

Die Holrivier is 'n rivier wat in die Hantam tussen Nieuwoudtville en Calvinia in die Noord-Kaap van Suid-Afrika vloei.

Monding Langs die R355-roete by

Eksterne skakel Google-kaart van die Holrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Riviere in Noord-Kaap