Die Hangklip-vuurtoring is by Hangklip op die oostelike punt van Valsbaai in Kaapstad, Suid-Afrika geleë.

Die vuurtoring, wat van gewapende beton gemaak is, is 22 meter hoog. Dit is in 1960 binne vyf of ses dae voltooi. Die toring is geoutomatiseer en onbeman en word van Groenpunt af beheer.Lighthouses of South Africa , Hangklip , besoek op 21 Desember 2006

Verwysings

Kategorie:Vuurtorings van Suid-Afrika