Stompneuspunt-vuurtoring is 'n vuurtoring aan die noordelike punt van Kaap St. Martin-skiereiland, by die westelike ingang van St. Helenabaai. Die 26 meter hoë toring is in die 1920's gebou. Dit is 'n vierkantige kliptoring.The Lighthouse Directory , Lighthouses of Western South Africa , besoek op 28 Mei 2012 Dit is wit geverf met 'n groen lanternkoepel. Dit is onbeman en aktief.Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009
Hierdie ongewone vuurtoring is privaat gebou en later amptelik in gebruik geneem.
Verwysings
Kategorie:Vuurtorings van Suid-Afrika