Die Port Nolloth-vuurtoring is 'n vuurtoring aan die Diamantkus in Port Nolloth aan die Atlantiese Oseaan.

Die vuurtoring is in 1909 gebouIOLtravel Anchor down in Port Nolloth, besoek op 22 Desember 2006 en bestaan uit 'n driehoekige staalskelettoring met 'n swart-en-wit gestreepde onderstebo driehoek-dagmerk.Volgens foto , besoek op 23 Desember 2006

Verwysings

Kategorie:Vuurtorings van Suid-Afrika