Simonstad-skeepswerfvuurtoring is 'n vuurtoring op die elmboog van die breekwater wat die Simonstad-skeepswerf omsluit aan Valsbaai in die Kaapse Skiereiland.

Die vuurtoring is in 1910 gebou. Dit is 'n 13 meter hoë ongeverfde kliptoring met 'n galery. Die lantern is verwyder. Die toring het 'n wit neonlig wat 2,5 sekondes lank aanbly en dan vir 1,5 sekondes af is.The Lighthouse Directory Lighthouses of South Africa, besoek op 7 Julie 2012

Verwysings

Kategorie:Vuurtorings van Suid-Afrika