Die Kaap Sint Blaize-vuurtoring is 'n vuurtoring by Mosselbaai aan die Kaapse Suidkus. Dit is 'n sirkelvormige, wit geverfde gietystertoring. Dit is op 15 Maart 1864 in gebruik geneem.Lighthouses of South Africa , Cape St Blaize , besoek op 21 Desember 2006

Galery

Verwysings

Kategorie:Vuurtorings van Suid-Afrika