Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandsrivier wat in die Theewaterskloofdam invloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandsrivier (meersinnig)
Die Elandsrivier is 'n kleiner rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit vloei in die Theewaterskloofdam in by 34.017°S; 19.2834°O, in die Overberg-streek.
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap