Jeremy Ray Valdez (gebore 10 Julie 1980) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Constantine (2005), La Mission (2009), Line of Duty (2013), en Dreamer (2013).

Filmografie Rolprente 2000: Land of 1,000 Dances 2005: Constantine 2009: La Mission 2011: All She Can 2013: Line of Duty 2013: Dreamer 2016: H.O.M.E.

Video's 2014: The Making of Bad Asses

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu