Drew Van Acker (gebore 2 April 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Castle (2009), Pretty Little Liars (2010), Pretty Dirty Secrets (2012), en Devious Maids (2013).
Filmografie Rolprente 2018: Spy Intervention
Televisiereekse 2009: Castle 2010: Pretty Little Liars 2010: Tower Prep 2012: Pretty Dirty Secrets 2013: Devious Maids 2017: Training Day
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu