Steve Valentine is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spider-Man 3 (2007), Mr. Peabody & Sherman (2014), en The Walk (2015), en in die televisiereeks Crossing Jordan (2001).

Filmografie Rolprente 2007: Spider-Man 3 2008: Remembering Phil 2009: A Christmas Carol 2014: Mr. Peabody & Sherman 2015: The Walk Clean Me

Televisiereekse 2000: Nikki 2001: Crossing Jordan 2001: Kristin 2008: Estate of Panic 2009: I'm in the Band

Televisierolprente 1999: Don't Look Under the Bed

Video's 1998: The Shrunken City

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Skotse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Skotse manlike akteurs van die 21ste eeu