Mark Valley (gebore 24 Desember 1964) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Keen Eddie (2003), Boston Legal (2004), en Human Target (2010).
Filmografie Rolprente 2000: Jericho 2015: Lost Boy 2017: Gun Shy Garrow
Televisiereekse 2001: Pasadena 2003: Keen Eddie 2004: Boston Legal 2004: Harry Green and Eugene 2010: Human Target 2011: Harry's Law 2014: The Millionaires 2015: 30, Debt-Free & Far from Happy
Televisierolprente 1994: Vanishing Son IV
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu