Carlos Valdes (gebore 20 April 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Arrow (2012), The Flash (2014), en Legends of Tomorrow (2016).
Filmografie Televisiereekse 2012: Arrow 2014: The Flash 2016: Legends of Tomorrow 2017: Freedom Fighters: The Ray
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu