Billy Unger is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente National Treasure: Book of Secrets (2007), Cop Dog (2008), Crank: High Voltage (2009), en You Again (2010).

Filmografie Rolprente 2007: National Treasure: Book of Secrets 2008: Cop Dog 2009: Crank: High Voltage 2009: Opposite Day 2010: You Again 2011: Monster Mutt 2013: The Lost Medallion: The Adventures of Billy Stone 2018: Paved New World

Televisiereekse 2008: Can You Teach My Alligator Manners? 2009: Disney XD XTRA 2012: Lab Rats 2012: TRYathlon 2014: Win, Lose or Draw 2016: Lab Rats: Elite Force

Televisierolprente 2011: Billion Dollar Freshmen 2012: My Life as an NBA Rookie 2014: Star Wars Rebels Spelling Bee: Billy Unger

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu