Johann Urb is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 2012 (2009) en Resident Evil: Retribution (2012), en in die televisiereekse Californication (2007) en Arrow (2012).

Filmografie Rolprente 2008: Strictly Sexual 2008: The Hottie & the Nottie 2009: 2012 2009: Hired Gun 2012: Resident Evil: Retribution 2014: Beautiful Girl 2017: Hollywood Dirt Stay with Me Happy Suicide Drain Away: Is Pure Longing a Sin?

Televisiereekse 2004: The Mountain 2007: Californication 2009: Eastwick 2012: Arrow

Televisierolprente 2016: The Perfect Daughter

Video's 2007: The Bank Job 2014: Rusty Steel

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu