Jessie Usher (gebore 29 Februarie 1992) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente When the Game Stands Tall (2014), Independence Day: Resurgence (2016), en Almost Christmas (2016), en in die televisiereeks Survivor's Remorse (2014).
Filmografie Rolprente 2013: Teenage 2014: When the Game Stands Tall 2016: Independence Day: Resurgence 2016: Almost Christmas 2017: Stronghold 2018: Ride Our Voice
Televisiereekse 2012: Level Up 2014: Survivor's Remorse
Televisierolprente 2011: Level Up
Video's 2016: Another Day: The Making of 'Independence Day: Resurgence'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu