Michael Urie (gebore 8 Augustus 1980) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Decoy Bride (2011) en He's Way More Famous Than You (2013), en in die televisiereeks Ugly Betty (2006).

Filmografie Rolprente 2005: WTC View 2011: The Decoy Bride 2011: Thank You for Judging 2013: He's Way More Famous Than You 2014: Such Good People 2018: Diverted Eden The Ellen and Ted Show Just Heloise

Televisiereekse 2006: Ugly Betty 2008: Miss America: Reality Check 2008: Mode After Hours 2008: Random Comedies 2012: Partners 2015: Cocktails & Classics

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu