Andy Umberger is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dragonfly (2002), Deja Vu (2006), The Rum Diary (2011), en The Accountant (2016).
Filmografie Rolprente 2002: Dragonfly 2006: Deja Vu 2011: The Rum Diary 2014: One Day: A Musical 2016: The Accountant
Televisiereekse 2013: Man Life Crisis
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu