Skeet Ulrich (gebore 20 Januarie 1970) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Craft (1996), Scream (1996), en Chill Factor (1999).
Filmografie Rolprente 1996: The Craft 1996: Scream 1997: Touch 1998: The Newton Boys 1999: Chill Factor 1999: Ride with the Devil 2000: Takedown 2001: Nobody's Baby 2001: Kevin of the North 2001: Soul Assassin 2014: 50 to 1 2017: Austin Found 2017: Escape Room The Mystery of Casa Matusita
Televisiereekse 2003: Miracles 2006: Jericho 2008: On the Bench! 2010: Law & Order: LA
Televisierolprente 2005: The Magic of Ordinary Days 2009: Back 2013: Anatomy of Violence 2014: Babylon Fields 2017: I Am Elizabeth Smart Stay
Video's 2011: Law & Order Goes West
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu